|
Avi
{K:70138} 7/9/2006
|
Brilliant !!!.. lovely work !!!.. you are GOOD !!.....
all the very best, Avi
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 7/7/2006
|
Thanks Susie,
For taking the time to look and comment my pictures. Much appreciated.
Regards Stef
|
|
|
Susie Peek-Swint
{K:7303} 7/6/2006
|
I love the rich low light and tones ~ good lines and perspective ~ great shot Stef!
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 7/6/2006
|
Hello Roberto,
Thanks for the welcome and the comment, I appreciate it very much.
Regards, Stef
|
|
|
Roberto Arcari Farinetti
{K:209486} 7/6/2006
|
hello stef.. welcome.. a nice shot-landscape, with the burn colors.. golden form the sun and the levels-saturation..the ears the gras.. so nicely lines that have opposition with the openspace of the field..and if have a human presence?!?
best regards.. roby
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 7/6/2006
|
Dankie vir die raad Oom, dit word waardeer. Het die aanpassings gedoen, dit maak `n verskil. Ek het ook die program gedownload,lyk nogal na `n oulike tool. Sal dit kan gebruik, want ek sukkel nogal met geraas. Weereens Dankie!
Groete, Stef
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 7/6/2006
|
Thank You Ciprian, your comments are much appreciated!!
Regards, Stef
|
|
|
Joggie van Staden
{K:41700} 7/6/2006
|
Hallo Stef - Welkom by UF, ek glo jy sal baie hier kan leer. Een van die geheime is om bv na die Photo Critique menu oop te maak en dan aan die linkerkant van die blad een van die opsies te kies, bv. Staff Choice of Featured Photos - dit sal jou na die beter fotos op die site neem. Sodra jy 'n foto kry waarvan jy baie hou, klik op die fotograaf se naam wat jou dan na sy/haar portfolio to sal neem waar jy dan na meer van sy/haar fotos kan deurgaan. Sook so vir jou gunstelinge uit en lewer kommentaar op hul fotos. Die helfte of meer van hulle sal teruggaan na jou portfolio en ook weer kommentaar lewer. Op die manier bou mens vriendskappe op en vertroue om mekaar se fotos op 'n meer kritiek vlak te beoordeel. Dis maar soos alle ander dinge in die lewe, wat jy insit sal jy uitkry!
Oor die foto - die kleure is pragtig en die gras in die voorgrond verskaf 'n mooi raam. Die middel is egter bietjie eentonig soos ook die groot stuk blou lug sonder wolke. Die foto kan verbeter word deur 2/3 van die lug af te sny (crop). Die geraas is bietjie erg en kan wees agv 'n effense onderbeligting teen 'n laerige sluiterspoed - laat middag fotos is geneig tot meer geraas. Gaan na Google en tik in Neat Image, 'n uitstekende program om die graas uit fotos te neem. Groete uit George! Joggie
|
|
|
Ciprian Ilie
{K:13571} 7/6/2006
|
Dear Stef,
Love this shot from a composition point of view; also the tones are lovely, great blue sky contrasting with the red of the soil.
One very slight criticism would be the dark areas in the field.
Regards, Ciprian
|
|