|
Stef Schulze
{K:3743} 3/12/2009
|
Hi Banie,
Goed om weer van jou te hoor. Laat waai met daai pics. Ek is deesdae self redelik besig, so spandeer nie meer so baie tyd hier nie, maar ek sal probeer onthou om so nou en dan daar by jou in te loer.
Groete, Stef
|
|
|
Banie Prinsloo
{K:1089} 2/21/2009
|
Hi Stef Ek Was Weer N Rukkie Uit Die Prentjie uit. Het Weer Gaan Rondry. Maar Ek Is Nou Trug En Ek Sien Jou Fotos Lyk Nog Baie Goed. Sal Nou Weer Meer kan Draai Op Usefilm. Sal So Gou As Moontlik N Paar Pics Post. Groete Banie
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 1/27/2009
|
Thanks Ania!
Cheers, Stef
|
|
|
Ania Blazejewska
{K:23981} 1/12/2009
|
very good composition and beautiful colours my best regards ania
|
|
|
Stef Schulze
{K:3743} 1/7/2009
|
Thanks Hilton!
A lovely new year to you and your family.
Cheers, Stef
|
|
|
hdw Photography
{K:6630} 12/28/2008
|
Well done Stef... I like it very much. Best wishes for season Hilton :)
|
|